Op Reis...... Geniet jou vakansies. We want to keep South-Africa informed, and who can do it better than you!!!! Contact us and e-mail photos and info about your favourite holiday, day trip, etc.
Thursday, July 8, 2010
Swadini
Swadini, Mpumalanga, South-Africa
As jy iemand is, wat soos ek, daarvan hou om so min moontlik op vakansie te doen, is Swadini net die plek vir jou!
Jy kan lekker ontspan met 'n boek in jou hand, Soduko of 'n Bord speletjie. Daar is 'n heerlike warm water Swembad op die kampterein asook koue water.
As jy dalk jou beligting vir die vakansie by die huis vergeet het, daar is 'n handelaar wat alles voorsien om gou weer 'n ander een aan mekaar te sit, alle kamp benodighede, lekkernye en geskenkies kan by die winkeltjie aangeskaf word.
In die omgewing is daar ook 'n museum wat jy kan besoek.
Verder kan jy net lekker lui wees!
Inligting en Foto's verskaf deur Andries.
Laat gerus 'n "comment", en vertel ons meer as jy al by Swadini was.
Find-Info-Quick groete.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment